Johannes, Kerkorrel - Boogskutter guitar chord
Boogskutter deur Johannes Kerkorrel
C Dm C Dm
WEL EK SIEN HOM TEEN DIE DUIN WAAR DIE SON TEEN DIE NAMIB SLAAN
C Dm
MET SY PYL EN `N BOOG EN `N LENDEKLEED DRAF HY SNEL IN DIE SAND WOESTYN
F C Dm
MET `N SILWER VLERK SWIEP ONS OOR DIE DUIN BLITS DIE SON SPEELS IN SY OOG
C Dm
EN METEENS HAAL HY OOR EN LANSEER UIT `N BOOG BRING `N BRIEF UIT DIE OERTYD SAAM
F C Dm
NA NA NA NA LAAT DIT REEN NA NA NA BRING DIE GROOT REEN AAN
C Dm
WANT HY SIEN HOM HY SIEN HOM KOM HY SIEN HOE DIE GROOT REEN KOM
F C Dm
A HA HA RUIMTEMAN MEESTER VAN DIE EEU
C Dm
MASJIENE DANS OP JOU BEVEL KAN JY NOG IETS VIR ONS DOEN
F C Dm
WANT DIE SON BRAND DIE WOESTYN WORD `N VUUR TEEN ELKE DUIN
C Dm
EN DIT HET JARE LAAS HIER GEREEN EN DIE KHOMAS HOOGLAND LY
F C Dm
A HA HA MENSEKIND A HA HA RUIMTEMAN
C Dm
MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIT REEN LAAT DIE GROOT REEN KOM
C Dm
WYSEMAN MEDISYNEMAN AAN DIE EINDE VAN `N DUISEND JAAR
C Dm
KAN JY VLIEG KAN JY DROOM KAN JY SKEPE BOU WAT NA DIE RUIMTE VAAR
F C Dm
DIE PLANEET KLA DIE PLANEET DRA SWAAR DIE PLANEET KAN DIE VRAG NIE DRA
C Dm
VAN ALLES WAT JY OP GEBRUIK GROET DIE BOME S? KOEBAAI
F C Dm
NA NA NA NA RUIMTEMAN NA NA NA MEDISYNEMAN
C Dm
MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIE BOME ASEM HAAL