Ddisselblom

Ddisselblom - Nikotien En Kafeien guitar tab

Hierdie is een van my favourite Suid-Afrikaanse bands, as

iemand nog chords het submit, seblief!

D

Sit ek in my stoel

A

dis vir jou wat ek voel

G

Ek voel besonders diep

G

want vir jou het ek so lief

D

Ek l hier op my bank

A

jy's weg so lank

G

Ek voel besonders diep

G

want vir jou het ek so lief

Refrein:

D A

Jy's my nikotien en my kafeien

G

My hart loop oor as ek jou net weer kan sien

D A

Jy's my nikotien en my kafeien

G

Ons twee saam is soos vuur en parafien

D

Ek loop hier in my gang

A

dis vir jou wat ek verlang

G

En ek voel besonders diep

G

Want vir jou het ek so lief

D

Ek sit hier op my stoep

A

dis jou naam wat ek roep

G

ek voel besonders diep

G

want vir jou het ek so lief

Refrein x3

Get this song at:  amazon.com sheetmusicplus.com

Share your thoughts

Comments