Afrikaans - Mannetjies Roux guitar chord
MANNETJIES ROUX
8 BEAT
Tempo = 114
KEY: C CHORDS : C, F & G
MY OOM SE MOTOR IS 'N OU MASJIEN
HY MAAK DIT VOL MET DIESOLIEN
EN HY SING IN DIE STRATE AS HY ONS KOM SIEN
MY OOM IS OUD EN EK IS SKAARS DERTIEN
MY OOM DRINK KOFFIE EN MY TANNIE TEE
EK VRA OOR DIE REEN EN HY SE JA NEE
EN HY DRINK SOET KOFFIE MET SY EEN OOG TOE
EN HY PRAAT WEER OOR DIE DRIEE VAN MANNETJIES ROUX
KOOR:
O STUUR ONS NET SO 'N BIETJIE REEN
MY OOM HET 'N TANK VOL DIESOLIEN
EN SEEN MY PA EN SEEN MY MA
EN MY OOM OP SY PLAAS IN AFRIKA
MAAR MY OOM HET GESUKKEL OP DIE DROE PLAAS
WANT DIE SON WAS TE WARM EN DIE REEN TE SKAARS
EN DIE MAN VAN DIE BANK HET NET SY KOP GESKUD
WANT MY OOM JA MY OOM WAS TE DIEP IN DIE SKULD
MY OOM SE MOTOR IS 'N OU MASJIEN
HY MAAK DIT VOL MET DIESOLIEN
EN HY RY NA DIE LANDE IN DIE OGGEND DOU
DIE LANDE VAAL EN SY OE GROU
KOOR:
EN AS JY IN DIE OGGEND IN DIE LANDE STAP
HOOR JY NOG SY MOTOR MET SY KLAK KLAK KLAK
WANT MY OOM JA MY OOM SE OE IS NOU ALBEI TOE
IN SY BRIEF STUUR HY GROETE AAN MANNETJIES ROUX
KOOR: