Afrikaans - Kruitjie Roer My Nie guitar chord
KRUITJIE ROER MY NIE
WALTZ
Tempo = 125
KEY : D CHORDS : D, G, A & Bm
JY'S 'N BONDELTJIE LIEFDE AS ONS DONKIEKAR RY
EN DIE STADSLIGGIES WAAI VER BY ONS VERBY
JOU OE SO MOOI EN MY HART IS DIE PROOI
MY HART IN DIE WEEGSKAAL REG IN MY KRAAL
MY HART IN DIE WEEGSKAAL REG IN MY KRAAL
CHORUS :
KRUITJIE ROER MY NIE..................
IS DIE NAAM WAT JOU VRINNE JOU NOEM
MAAR KRUITJIE ROER MY NOOIT WEER NIE
IS HOE EK VOEL AS EK JOU SOEN
TIRE TITELITE, TITELITE
IN 'N HUIS OF PALEIS 'N PONDOK OF 'N HOK
MET JOU AAN MY SY GAAN DIE WERELD VERBY
LIEFDE HET SY FLIKKER SY FLIKKER GEGOOI
EN DIE HART BINNE IN MY DIE GEWILLIGE PROOI
EN DIE HART BINNE IN MY DIE GEWILLIGE PROOI
CHORUS :
JY'S 'N BONDELTJIE LIEFDE AS ONS DONKIEKAR RY
EN EK SPEEL KONSERTINA VIR JOU EN VIR MY
WAT MAAK ALLES SAASK WAAR ONS TWEE GAAN BLY
IN WATERKLOOFRIF OF LANGS PARRAFAFONTEIN
IN WATERKLOOFRIF OF LANGS PARRAFAFONTEIN
CHORUS :