Afrikaans

Afrikaans - Karolus guitar chord

KAROLUS

POLKA

Tempo = 110

KEY : D CHORDS : D, G & A

KAROLUS KAROLUS VAN DWARSKERSBOS

IS 'n WESKUSKLONG VAN SO SES VOET SES

SY HANDE IS SO GROOT SOOS 'n PIESANGBOS

MET SY VOETE DIE TRAP HY DIE KLIPPE SO LOS

O KAROLUS KAROLUS IS 'n BUL VAN 'n MAN

KAN ENIGE DING MET SY KAAL HANDE VANG

BY SOFIE SY MEISIE IS HY SOOS 'n LAM

VERLIEF OOR SY ORE VIR HAAR IS HY BANG

JA HY HOU VAN DIE SEE EN 'n LEKKER KOPPIE TEE

EN HY'S LIEF VIR SY MA EN HY'S LIEF VIR SY PA

HY Sˆ HOKAAI WAG NOU HONOU KOM NOU

AG TOGGIE LOS MY SEBLIEF NET ALLEEN.......X2

KAROLUS KAROLUS AG Sˆ TOG VIR MY

WAARVANDA.....AN JY DAARDIE PAAR BAKBENE KRY

JY HOL SOOS 'n HAAS EN NOOIT WORD JY LAM

MAAR VIR VARKIE SE KIND SAL JY NOOIT NIE KAN VANG

O KAROLUS KAROLUS WAT MAAK JY TOG NOU

EK'S BIESIG OM VIR SOFIE A HUISIE TE BOU

DIE RING IS GEKOOP EN DIE ANTWOORD WAS JA

EK HET VREESLIK GESUKKEL OM TE DOEN EN TE VRA

KOOR:

KAROLUS KAROLUS DIE IS TOE GETROUD

SOGGENS VANG HY VIS EN SAANS KAP HY HOUT

DIE VIS WORD VERKOOP EN DIE GELDJIES GESPAAR

WANT EEN VAN DIE DAE IS KAROOLSIE MOS DAAR

O KAROLUS KAROLUS DIE SIT OP SY KAS

SY SOFIE...IS BESIG OM DIE WASGOED TE WAS

DIE WIND IS TE STERK OM DIE SEE IN TE VAAR

DIE MANDJIE VOL WASGOED DIE MOET HY NOU DRA

KOOR:

Get this song at:  amazon.com sheetmusicplus.com

Share your thoughts

Comments